Die verhoudingslandmyn
"Wat is fout?" As jy al dié vraag gevra het dan ken jy ook seker díé antwoord: Hoekom lok so 'n eenvoudige en onskuldige vraag soms so 'n...
Verhoudings: Gee name aan jou emosies
Wanneer gebare- en lyftaal nie genoeg is nie Net soos dit jou verantwoordelikheid is om jou behoeftes te kommunikeer is dit ook jou...
Die noodsaaklikheid van poligamie
Om weer te trou Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die persoon wat...
As jy die moer in is
"When we are no longer able to change a situation, we are challenged to change ourselves." - Viktor Fankl Die bron van frustrasies Om...
Wat het jy nodig?
Om iemand vir iets te vra, kan moeilik wees. Soms wil ons hê dat mense net moet wéét wat ons nodig het sonder dat ons ongemaklik hoef te...
Hoe om boeke te verteer
Boeke het my baie gehelp om te groei en ook te genees. Sommige boeke het 'n groot effek op my gehad as gevolg van die relevansie vir my...
Droom oor
Wat jy wens en wat jy wil Onthou jy hoe baie jy aan die begin oor julle verhouding gedagdroom het? Onthou jy hoe opgewonde jy geraak het...
Liefde vir Foute - Redakteur en Redaktrise
Ons skryf ons lewensstories met potlood. Die liefde van ons geliefdes is die uitveër van ons foute. Geliefdes sluit ons ouers, familie en...
Die wysheid van konflik
Ontgin die goud in julle gestryery Konflik is inligting. Dit is nie iets om te vermy nie. Dit is nie 'n teken van 'n ongesonde verhouding...
Ware respek
Om altyd reg te wees...om klaar te luister Wees deeglik bewus van wat jy sê wanneer jy jou partner in die rede val. Buiten dit wat jy...
Die onverwagte geskenk
Perfekte onvolmaaktheid Die perfekte verhouding is die een wat onvolmaaktheid sien as 'n geleentheid en 'n uitnodiging. Daar is minstens...
Beskerm jou verhouding
Perke en grense Julle verhouding is julle verhouding. Dit is julle werk om dit gesond en veilig te hou. Soms beteken dit dat julle...
Hou'iteg
Die regte ding en die egte ding In verhoudings is die versoeking dikwels daar om die regte ding te probeer doen. Dit het gewoonlik nie...
"Ek waardeer jou."
Wat maak dat ons dit so maklik afskeep Elkeen van ons het 'n behoefte om waardeer te word. Om te weet iemand sien raak wat jy doen - en...
Die Maand na Valentynsdag
Maak liefde soos Cupido Dit is een ding om iets spesiaal te doen op Valentynsdag wanneer die hele wêreld om jou gerat is om jou te help...