Verhoudings: Gee name aan jou emosies
Wanneer gebare- en lyftaal nie genoeg is nie Net soos dit jou verantwoordelikheid is om jou behoeftes te kommunikeer is dit ook jou...
Die noodsaaklikheid van poligamie
Om weer te trou Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die persoon wat...
As jy die moer in is
"When we are no longer able to change a situation, we are challenged to change ourselves." - Viktor Fankl Die bron van frustrasies Om...
Wat het jy nodig?
Om iemand vir iets te vra, kan moeilik wees. Soms wil ons hê dat mense net moet wéét wat ons nodig het sonder dat ons ongemaklik hoef te...
Hoe om boeke te verteer
Boeke het my baie gehelp om te groei en ook te genees. Sommige boeke het 'n groot effek op my gehad as gevolg van die relevansie vir my...
Ses Groot Vrae :6.Wat van geld?
WAARSKUWING! DIE INHOUD VAN HIERDIE ARTIKEL IS MAKLIK OM TE LEES EN ONTSAGLIK MOEILIK OM TOE TE PAS! Wanneer dit kom by geld is die...
Ses Groot Vrae: 5.Hoe belangrik is geloof vir ons verhouding?
GOD EN GOM Geloof in 'n verhouding werk soos gom. As jy twee planke aan mekaar wil plak gaan jy 'n dun lagie gom smeer en die planke styf...
Ses Groot Vrae :4.Hoe praat ek oor dinge wat my pla?
Oor die algemeen is pare in een van twee plekke wanneer dit gaan oor dinge wat pla. Of hulle is so versigtig om mekaar se gevoelens seer...
Ses Groot Vrae :3.Hoe weet ek of ek saam met die regte persoon is?
"Is hy bedoel vir my?" "Is sy die regte een vir my?" "Is dit die een wat God vir my bedoel het?" Die eenvoudige antwoord is – Jy is...
Ses Groot Vrae: 2.Moet liefde sulke harde werk wees?
Moet liefde sulke harde werk wees... of is dit 'n teken dat ek met verkeerde persoon getrou het? Die eenvoudige antwoord is – Ja en...
Ses Groot Vrae: 1.Hoekom gaan verliefheid verby?
Die eenvoudige antwoord is – sodat die realiteit van ware liefde kan begin. Wanneer ons verlief is skei ons breine verskeie hormone af...
Hoe om jouself reg te groet
Totsiens Om al hierdie nuwe gewoontes geleidelik deel te maak van julle verhouding beteken ook dat jy moet totsiens sê vir 'n paar...
Die noodsaaklikheid van poligamie
As jy al lankal hierdie artikels lees sal jy dalk hierdie een onthou. Dit is een van die gesondste gewoontes wat gelukkige pare het en...
Ogies maak
Nee, ons is nie almal Brad Pitt nie - ons wil ook nie noodwendig wees nie. Maar ons almal was al verlief. Elkeen van ons het al iemand...
Vermydende gedrag
Voltooi gou die volgende sin drie keer. Elke keer met 'n ander frustrasie. "Ek word so kwaad as my partner..." Doen nou dieselfde met...